Liewe Lize en Robbie, Mag julle altyd terugkyk na hierdie foto’s van julle mooiste dag en elke oomblik weer herleef. Julle dag was so besonders, vol liefde, lag, Jesus en soveel mooi herinneringe. Dankie dat ons hierdie ongelooflike dag saam met julle kon vier en vasvang. Dit was vir ons ’n voorreg om deel daarvan te wees. Baie liefde, Shannon
Quality
Quality
Playback speed
Speed